Hallo, Menstruasie

R275.00

'n Alles-in-een-gids met feite, wenke en inspirerende stories.

 

deur Yumi Stynes & Dr. Melissa Kang

 

Alles wat jy moet weet oor menstruasie.

Hallo, menstruasie is ʼn boek wat vir amper-tieners en tieners alles oor menstruasie vertel. Die skrywers van die boek is eerlik, snaaks en weet presies wat in ʼn tiener se kop aangaan om alles oor menstruasie te kan beantwoord.

Om vir die eerste keer te menstrueer kan vreemd wees – en om vrae daaroor te vra nog vreemder. Dit hoef egter glad nie so te wees nie! Hierdie boek beantwoord al tieners se vrae en kwellinge, soos hoe krampe voel en wat jy moet doen as bloed jou klere vlek.

Daar is gevallestudies, persoonlike vertellinge en vrae van regte tieners met antwoorde van regte kenners.

Imprint:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Release date:
March 2020
Authors:
Yumi Stynes & Melissa Kang
Illustrators:
Jennifer Latham
Translators:
Wilma Liebenberg
Dimensions:
212 x 137 x 20mm (L x W x T)
Format:
Paperback
Pages:
176
ISBN-13:
978-0-7993-9788-8
Language:
Afrikaans
 

R275.00